Kontact Ons

Ons Dienste

Ons spesialiseer in Surrogasie, Familiereg, Litigasie...

Kontak Ons

Ons wil graag van jou hoor. Kontak ons vandag!

Ons Dienste

Rossouw & Du Plessis bied die volgende regsdienste:

  • Administrasie van Boedels
  • Arbeidsreg
  • Eiendomsreg – opstel van koop en verkoopkontrakte, registrasie van oordrag en verbande
  • Familiereg – egskeidings, onderhoud, ouerlike regte en verantwoordelikhede, ouerskapsplanne, pleegsorg en aannemings
  • Invorderings
  • Korporatiewe en Kommersiële aangeleenthede – advies met betrekking oprigting van maatskappye en beslote korporasies en opstel van kontrakte
  • Opstel van Testamente en Boedelbeplanning
  • Opstel van kontrakte
  • Padongelukkefondseise
  • Siviele Litigasie

ONS spesialiseer in:

  • Surrogasie
  • Familiereg
  • Litigasie
  • Invorderings
  • Strafreg
  • Aktevervaardiging

Email Us